Template:Please link images/af

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans ∙ العربية ∙ беларуская (тарашкевіца) ∙ বাংলা ∙ català ∙ čeština ∙ dansk ∙ Deutsch ∙ Deutsch (Sie-Form) ∙ Ελληνικά ∙ English ∙ Esperanto ∙ español ∙ فارسی ∙ suomi ∙ français ∙ galego ∙ עברית ∙ magyar ∙ íslenska ∙ italiano ∙ 日本語 ∙ ქართული ∙ 한국어 ∙ македонски ∙ മലയാളം ∙ norsk bokmål ∙ Plattdüütsch ∙ Nederlands ∙ norsk ∙ polski ∙ português ∙ português do Brasil ∙ română ∙ русский ∙ sicilianu ∙ slovenčina ∙ slovenščina ∙ српски / srpski ∙ svenska ∙ Türkçe ∙ українська ∙ Tiếng Việt ∙ 中文(简体)‎ ∙ 中文(繁體)‎ ∙ +/−


Goeie dag!

Dankie dat u die moeite geneem het om beelde (of ander media) na die Wikimedia Commons op te laai. Deur 'n beeld te kategoriseer, maak u dit ook moontlik vir ander gebruikers om die beeld te vind en te gebruik. Beelde wat nie gekategoriseer is nie, kan moeilik wees om te vind.

U kan 'n beeld kategoriseer deur die volgende sintaks aan die onderkant van die bladsy te plaas.

[[Category:Kategorienaam]]

Indien u, byvoorbeeld, 'n diagram opgelaai het wat die wentelbane van komete illustreer, kan die volgende by die beeld se beskrywingsblad gevoeg word:

[[Category:Astronomy diagrams]]
[[Category:Trap]]

Die diagram sal nou in die volgende kategorie Astronomy diagrams en die kategorie Trap verskyn. (Siende dat hierdie 'n internasionale projek is, vind kategorisering in Engels plaas.)

U kan hier u persoonlike galery besigtig, wat al die beelde wat u al opgelaai het vertoon.

Indien u meer oor ons kategoriestelsel te wete wil kom, kan u 'n draai maak by Commons:Categories
NOTE: Please do not use this template directly! This is just for translation. Use {{Please link images}} instead.